Purchase This Book
This is an external link.

Frederik Van Zyl Slabbert: Soekende Profeet

Published By - UJ Press
Author - Albert Grundlingh

Book Description


Frederik van Zyl Slabbert is al beskryf as die beste landsleier wat Suid-Afrika nooit gehad het nie. As ’n uitstaande akademikus het hy in 1974 van beroep verander toe hy in dié jaar se parlementêre verkiesing die kiesafdeling Rondebosch vir die Progessiewe Party verower het. Na vyf jaar is hy as die jongste opposisieleier ooit aangewys. Tot in 1986 het hy ’n belangrike rol in die formele Suid-Afrikaanse politiek gespeel. Hy het die trant van parlementêre diskoers tot ’n hoër vlak verhef en sorg gedra dat tersaaklike apartheidskwessies nie deur die die Nasionale Party omseil word nie.


Reviews


8.5 Superb Based on 4 reviews
Food Quality
9.0
Service
9.5
Punctuality
6.0
Price
6.0
There are no reviews at the moment! Be the first to review Add Review