Purchase This Book
This is an external link.

Boesman-invloed Op Afrikaanse Plekname

Published By - UJ Press
Author - Peter E. Raper

Book Description


Oor die eeue het die Boesmans eers in aanraking gekom met die Khoi-khoi-groepe of -stamme, daarna met die Bantoestamme, en toe met Europeërs en ander aankomelinge. In die proses van taalbeïnvloeding en –vermenging is bestaande plekname in sommige gevalle oorgeneem, met die aanpassings om dit binne die taalsisteme van die ontvangers te laat inpas. Om die komponente van plekname in die verskillende tale met mekaar te kan vergelyk, is dit nodig om kennis te neem van die taalstelsels van die betrokke tale.


Reviews


8.5 Superb Based on 4 reviews
Food Quality
9.0
Service
9.5
Punctuality
6.0
Price
6.0
There are no reviews at the moment! Be the first to review Add Review