Book Cover

Die Geel Sambreel


Synopsis

Die Storie: In die hande van ’n uitvinder, word ’n geel sambreel gebore uit ’n herwinde seil. Die wind skep die sambreel, en haar superheld kaperjolle begin!rnIs hierdie ’n towersambreel? Of werk die elemente en die sambreel slegs per toeval saam? Is daar ’n Hoër Hand by die avonture betrokke? Kyk saam na die foto’s, en besluit self oor hierdie misterie...

GENRE
Children
LENGTH
––
hr min
RELEASED
2023
June 23
SIZE
––
MB
LANGUAGE
ZA
English 🇿🇦
Buy Physical Book R180.00
Disclaimer: Physical book purchases are fulfilled by third-party sellers. SA Books Online is not responsible for payments, delivery, or product condition. Please contact the seller directly for support.

You might also like: