In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die l...
Carefully selected for their depth, relevance, and lasting impact.
Explore more titles published by Uj Press.