Book Cover

Die koms van die groot diere

Author: D Schreuder

Editor: Chase Education

Publisher: SA Books Online Consignment Account

Published: 25 February 2026

ISBN: 9781485123101

Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was โ€“ โ€™n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het!

Afrikaans Home Language Intermediate Phase (Grade 4-6)
Hardcopy R99.00
00 This price applies to the format shown.