Book Cover

Grond is goud

Author: D Schreuder

Editor: Chase Education

Publisher: SA Books Online Consignment Account

Published: 25 February 2026

ISBN: 9781485122753

Die Flixies vertel van een van die belangrikste natuurlike hulpbronne, naamlik grond. Hulle gesels oor die waarde van grond vir plante, diere en mense, maar hulle is ook baie bekommerd... Al is die aarde so groot en al word dit met grond bedek, is daar eintlik maar bitter min grond waarin plante kan groei en wat bewerk kan word vir gewasse wat mense nodig het vir voedsel. Flex gebruik 'n bessie om hierdie kwessie aan die Flixies te verduidelik.

Afrikaans Home Language Intermediate Phase (Grade 4-6)
Hardcopy R99.00
00 This price applies to the format shown.