Book Cover

Die waters wemel

Author: D Schreuder

Editor: Chase Education

Publisher: SA Books Online Consignment Account

Published: 25 February 2026

ISBN: 9781485123118

Oupa Flex vertel โ€™n baie interessante storie oor die eerste werweldiere, visse, en hoe dit gekom het dat hulle uitbeweeg het land toe. Wetenskaplikes het natuurlik geraai hoe die eerste ou lomp visse wat uit die water kon kruip en die lewe op land kon verken, moes gelyk het. Daar is later fossiele gevind om hierdie raaiskote van wetenskaplikes te ondersteun โ€“ fossiele van reuse lobvinvisse, waarvan die vinne amper soos primitiewe bene gelyk het!

Afrikaans Home Language Intermediate Phase (Grade 4-6)
Hardcopy R99.00
00 This price applies to the format shown.