Book Cover

Dit wemel en woel op Ruimpteskip Aarde

Author: D Schreuder

Editor: Chase Education

Publisher: SA Books Online Consignment Account

Published: 26 February 2026

ISBN: 9781485123361

Die Flixies maak kennis met โ€™n nuwe begrip โ€“ biodiversiteit โ€“ die verskeidenheid van alle vorme van lewe. Hoekom moet daar so baie soorte wees? Is al hierdie vorme van lewe nodig? Sou Ruimteskip Aarde nie net so goed gewerk het as daar net 'n paar soorte superdiere en superplante op Aarde geleef het nie?

Afrikaans Home Language Intermediate Phase (Grade 4-6)
Hardcopy R99.00
00 This price applies to the format shown.